<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<author>Philip Moolman</author>
<title>Uitstap: Bo Alles</title>
<lyrics>[C1]
.  A  E  F#m         D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.        A              E              A  (E)
   Want liefde, liefde sien baie foute oor
.  A E  F#m          D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.        A            E                  A
   Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor

[B1]
.  D                                                A
   Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie
.     E                                                A
   En om dit te kry het nou niks meer te doen met die wet nie
.   D                                               A
   Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie
.     E
   En om dit te kry, om dit te kry, om dit te kry ...

[P1]
.      A       E        A    D
   Ek gee vir julle 'n nuwe wet
.          A            E          A  (E)
   Kom en wees nou net lief vir mekaar
.       A   E    A         D
   Net soos Ek julle lief het
.          A         E         A
   En dan maak julle My drome waar

[C2]
.  A  E  F#m         D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.         A             E               A (E)
   Want liefde, liefde sien baie foute oor
.  A E   F#m         D
   Booo alles, moet julle mekaar liefhê
.        A            E                  A
   Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor
.        A             E                 A
   Uit liefde, liefde sien Ek jou foute oor
.    A                    E                  A
   Liefde, liefde - laat almal die boodskap hoor</lyrics>
</song>